Show simple item record

dc.contributor.authorMinnaar, Anthony
dc.date.accessioned2012-01-23T07:10:21Z
dc.date.available2012-01-23T07:10:21Z
dc.date.issued2006
dc.identifier.citationMinnaar, A. 2006. Gold mining in Zululand. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 51:55-86, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5303
dc.description.abstractHierdie artikel ondersoek die reeks kleiner “goudstormlope” wat gedurende die middel 1880’s plaasgevind het tot net na die Eerste Wêreldoorlog in Kwa- Zulu-Natal – histories bekend as Zululand. Goudprospektering was veral aangespoor deur die £1 000 beloning aangebied deur die koloniale regering van Natal aan enige delwer wat ‘n betekenisvolle goudrif in hierdie geweste sou ontdek. Alhoewel betreklike ryk ertsneerslae van gouddraende riwwe dikwels ontdek is, en wat gevolglik tot stormlope na vergeleë areas in hierdie gebied aanleiding gegee het, het almal op die lange duur min opgelewer. Die eenvoudige verklaring daarvoor was dat die Goudrif net in ertsneste of -holtes voorgekom het en dus nie aaneenlopend was nie. Die bergagtige aard van die terrein met sy diep valleie was grotendeels die vernaamste rede die gebroke goudriflyn. Twee fases van goudmynbedrywighede is geïdentifiseer. Uiteindelik sou dit blyk dat die meeste van die goudmynmaatskappye in Zululand ‘n beperkte groei gehandhaaf het as kleinerige myne met ‘n gesukkel om ‘n bestaan te maak. Bedrywighede is beëindig. Die uitsondering was ‘n kleinerige aanleg in die Pongolovallei wat die Wonderfonteinriwwe bewerk het. Na die Tweede Wêreldoorlog was daar net sporadiese pogings om bestaande goudriwwe te myn aangesien daar geen nuwes ontdek was nie. In hierdie artikel word die begin- en ontwikkelingsfase van die hoofgoudstormlope in Zululand ondersoek. Die lengte van elk se lewenssiklus sowel as die gesukkel om die “ertsneste” te vind en ‘n befondsing vir dié bedryf se velerlei uitdagings, word bespreek.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.titleGold mining in Zululand.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record