• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2006 No 51
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2006 No 51
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    The neglected purposes of educating art history: isomorphism and facilitation.

    Thumbnail
    View/Open
    No_51(2006)_Botha_JR.pdf (529.0Kb)
    Date
    2006
    Author
    Botha, John R.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die basiese vertrekpunt van argumentasie van hierdie artikel is gesetel in die suggestie dat die huidige stand van kunsgeskiedkundige onderwys nie totaal in voeling is nie met die ontsaglike moontlikhede wat binne hierdie vakdissipline verskuild lê. Dit wil dan as rigtingwyser dien om minstens een moontlike aspek van die toekomstige belangrikheid van kunsgeskiedkundige opvoeding te beklemtoon, met spesifieke verwysing na die wyse waarop ’n visuele kultuur van toenemende belang word. Hier word ten doel gestel om te dui op die wyse waarop kunsgeskiedenis beter geposisioneer kan wees om aan die behoeftes van ’n post-moderne gemeenskap (spesifiek leerders en/of studente) te voldoen, en dit impliseer ’n hertaksering van wat ten beste beskryf kan word as die persoonlike funksies met kuns. Die argument ontplooi verder deur die rol van fasilitering wat moontlik gemaak word deur die boodskap wat in die (‘n) kunswerk vervat is, te benut met die oog op homeostase van die persona. Die begrip wat hiervoor gebruik word, is isomorfisme, en die metode of tegniek waardeur dit gebeur, kan beskryf word as isomorfiese fasilitering. Kortliks gestel kom dit neer op die aan wending van feite wat met die omstandigheidsfaktore van kunsgeskiedenis en kunswerke verband hou. Hierdie feite word vervolgens as gereedskap gebruik ten einde dialoog te stimuleer en ‘n atmosfeer te skep waarbinne die leerder of student kunswerke mag gebruik ten einde tot isomorfiese identifikasie te kom ten opsigte van soortgelyke aspekte binne haar- of homself. Hierdie identifikasie word wederkerend gebruik om die proses van homeostase te bevorder, en dit impliseer dat die onderwyser of dosent kuns(geskiedenis) kan gebruik in die proses van fasilitering ten einde stres te verlig. Hierdeur word uiteraard ’n enorme bydrae gelewer tot die geestesgesondheid van die individu.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/5301
    Collections
    • New Contree: 2006 No 51 [10]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV