Show simple item record

dc.contributor.authorMaistry, Suriamurthee M
dc.date.accessioned2012-01-23T06:21:35Z
dc.date.available2012-01-23T06:21:35Z
dc.date.issued2007
dc.identifier.citationMaistry, S.M. 2007. Building communities of practice for the continuing professional development of history teachers: insights from the TEMS project. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 54:53-71, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5295
dc.description.abstractIn 'n tydperk van snelle kurrikulum hervorming, is talle Suid Afrikaanse onderwysers gekonfronteer met die moeilike taak om nuwe kurrikula te ontwikkel en te implementeer. Dit is veral die geval vir Geskiedenis-onderwysers wat as deel van die proses vele uitdagings te bowe moet kom. Terwyl sommige onderwysers kurrikulum hervorming as 'n reuse uitdaging beskou, daag ander die beskouing uit deur die geleentheid aan te gryp vir persoonlike professionele groei. Hierdie artikel is gebaseer op die TEMS onderwyser-ontwikkelingsprojek waarin die argument ten gunste is van 'n praktykbenadering ten opsigte van die volgehoue professionele ontwikkeling van Geskiedenisonderwysers. Die spesifieke eise wat die onderrig van Geskiedenis in 'n post-apartheid Suid-Afrika stel, maak dit noodsaaklik dat 'veilige plekke' geskep word vir Geskiedenisonderwysers waar redevoering rakende die Geskiedenis-kurrikulum kan plaasvind. "Gemeenskappe van praktyk", soos voorgestel deur Wenger, bied 'n bruikbare teoretiese benadering vir 'n volgehoue professionele ontwikkeling in Geskiedenisonderrig, veral in die beperkende mate van ondersteuning vanaf die provinsiale onderwysdepartemente vir Geskiedenisonderwysers.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.titleBuilding communities of practice for the continuing professional development of history teachers: insights from the TEMS project.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record