• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2008 No 55
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2008 No 55
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Complex negotiations in local governance: the municipal beer hall debate in East London, 1956 to 1962.

    Thumbnail
    View/Open
    No_55(2008)_Atkinson_D.pdf (148.1Kb)
    Date
    2008
    Author
    Atkinson, Doreen
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Gedurende die 1930s, het die Stadsraad van Oos-Londen herhaaldelik probeer om die bierbrouery in die swart woonbuurt van Duncan Village te beheer. Telkens het hierdie pogings gefaal, en teen 1947 moes die Stadsraad die verbod op tuisbrouery ophef. In 1956 het die plaaslike amptenare met hernude entoesiasme probeer om ’n munisipale monopolie op bierproduksie te bewerkstellig. In die proses moes hulle ’n skeptiese swart Adviesraad probeer oortuig alvorens hierdie besluit bekragtig kon word. Die Duncan Village Adviesraad het die amptenare se eie paternalistiese argumente gebruik om die besluit teë te staan. Hierdie wedersydse argumente is ’n insiggewende voorbeeld van die onderliggende dinamika van paternalistiese administrasie tydens die 1950s, en gee ’n waardevolle blik op stedelike swart politieke dinamika. Die artikel beskryf hierdie komplekse onderhandelinge oor ‘n termyn van sewe jaar t.o.v. Raadsbesluite en verslae, sowel as die 1957 SABRA simposium oor alkoholregulering. In 1962 het die bevindinge van ’n Kommissie van Ondersoek uiteindelik gelei het tot hernude munisipale bierproduksie in Oos-Londen. In ’n konteks van ingewikkelde rasseverhoudinge, het dit 25-jaar geneem vir die Oos-Londense stadsvaders om hulle wil as’t ware op die swart gemeenskap van Duncan Village af te “dwing”.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/5289
    Collections
    • New Contree: 2008 No 55 [7]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV