Show simple item record

dc.contributor.authorVerhoef, Grietjie
dc.date.accessioned2012-01-20T07:49:31Z
dc.date.available2012-01-20T07:49:31Z
dc.date.issued2008
dc.identifier.citationVerhoef, G. 2008. Social capital in voluntary savings organisations in South Africa in historical perspective. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 56:51-79, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5281
dc.description.abstract• Opsomming: Informele spaarorganisasies het histories ‘n belangrike ondersteuningsrol gespeel in veral die swart gemeenskappe van Suid-Afrika. ‘n Wêreldwye verskynsel van roterende spaar- en kredietorganisasies het ontstaan om in die daaglikse kredietbehoeftes van mense buite die banksektor te voorsien. Die behoeftes was beide monetêr en sosiaal. Hierdie studie ondersoek die voorgesette rol van stokvelle in die moderne Suid-Afrikaanse omgewing. Die studie wys dat netwerkverbindings onderling sosiale kapitaal skep op grond waarvan mense in hulle behoeftes aan krediet, lewensonderhoud en persoonlike ondersteuning in tye van nood en behoeftigheid, voorsien. Vertroue, wedersydse kommunikasie en ondersteuning, word beskryf as sosiale kapitaal. Die stokvelorganisasies verteenwoordig die manifestasie van die voortgesette belangrikheid van dié soort sosiale organisasie in die lewens van mense in alle sosiale strata. Stokvelle het deur die geskiedenis deur onderlinge besparing sosiale sekuriteit geskep en beskikbaar gemaak aan mense wat nie toegang tot normale bronne van krediet gehad het nie. Die navorsing in hierdie studie wys egter uit dat daardie sosiale kapitaal steeds in die modern samelewing die grondslag gebly het vir groepsbesparing en kredietverlening.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.titleSocial capital in voluntary savings organisations in South Africa in historical perspective.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record