• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2008 No 56
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2008 No 56
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Social capital in voluntary savings organisations in South Africa in historical perspective.

    Thumbnail
    View/Open
    No_56(2008)_Verhoef_G.pdf (204.6Kb)
    Date
    2008
    Author
    Verhoef, Grietjie
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    • Opsomming: Informele spaarorganisasies het histories ‘n belangrike ondersteuningsrol gespeel in veral die swart gemeenskappe van Suid-Afrika. ‘n Wêreldwye verskynsel van roterende spaar- en kredietorganisasies het ontstaan om in die daaglikse kredietbehoeftes van mense buite die banksektor te voorsien. Die behoeftes was beide monetêr en sosiaal. Hierdie studie ondersoek die voorgesette rol van stokvelle in die moderne Suid-Afrikaanse omgewing. Die studie wys dat netwerkverbindings onderling sosiale kapitaal skep op grond waarvan mense in hulle behoeftes aan krediet, lewensonderhoud en persoonlike ondersteuning in tye van nood en behoeftigheid, voorsien. Vertroue, wedersydse kommunikasie en ondersteuning, word beskryf as sosiale kapitaal. Die stokvelorganisasies verteenwoordig die manifestasie van die voortgesette belangrikheid van dié soort sosiale organisasie in die lewens van mense in alle sosiale strata. Stokvelle het deur die geskiedenis deur onderlinge besparing sosiale sekuriteit geskep en beskikbaar gemaak aan mense wat nie toegang tot normale bronne van krediet gehad het nie. Die navorsing in hierdie studie wys egter uit dat daardie sosiale kapitaal steeds in die modern samelewing die grondslag gebly het vir groepsbesparing en kredietverlening.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/5281
    Collections
    • New Contree: 2008 No 56 [7]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV