• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2009 No 57
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2009 No 57
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Dancing with literature: an overview of South African ballroom dancing.

    Thumbnail
    View/Open
    No_57(2009)_Green_A.pdf (133.5Kb)
    Date
    2009
    Author
    Green, Alida
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    • Opsomming: Hoewel baldanse deel maak van Suid-Afrika se ryk erfenis, is hierdie sosiale aktiwiteit se kulturele-en maatskaplike waarde tot dusvêr nie in diepte ondersoek nie. Hierdie artikel gee ‘n kort oorsig oor dansliteratuur wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is; die stilisties aspekte en die teikenlesers van hierdie bronne word bespreek. Daar word ook kortliks na internasionale literatuur verwys aangesien dít die ontwikkeling van dans en plaaslike baldans, kontekstualiseer. Dancing with literature bespreek ook vlugtig die beperkinge wat deur vooropgestelde metodologieë op dansliteratuur geplaas word. Die leemtes in dansgeskiedenis-bronne word uitgewys. Verder word die belangrikheid van dans as betroubare kultuurvorm, wat die gees van die samelewing reflekteer, bespreek.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/5251
    Collections
    • New Contree: 2009 No 57 [9]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV