• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2009 No 58
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2009 No 58
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Fashion and family business entrepreneurs: Jaff and company, 1931 - 1980.

    Thumbnail
    View/Open
    No_58(2009)_Dos_Santos_H.pdf (2.270Mb)
    Date
    2009
    Author
    Dos Santos, Hanlie
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    • Opsomming: Sam Jaff was deel van ʼn merkwaardige geslag entrepreneurs wat die klerebedryf in Suid-Afrika gevestig het. In 1931 vestig hy die vroueklerefabriek, Jaff and Company, in Johannesburg, wat vinnig in ‘n familiebesigheid ontwikkel het. Die fabriek was die eerste wat met die massaproduksie van modieuse damesklere begin het. Tot in die 1980s bly Jaff and Company een van die grootste vervaardigers van damesklere en verskaf werk aan 2,300 werkers. Die maatskappy bly voortbestaan as ‘n familiebesigheid en in 1980 besit die Jaff-familie nog steeds 60 persent van die aandele van die maatskappy. Eerstens skets hierdie artikel die politieke en ekonomiese agtergrond van die periode 1930 tot 1960, waartydens Jaff and Company geweldig gegroei het. Die agtergrond van die ontwikkeling van die damesklerebedryf gedurende die periode word ook geskets. Verder is die fokus op die groei van Jaff and Company gedurende die periode 1931 tot 1980 en op die maatskappy as ‘n familiebesigheid, asook op Sam Jaff as entrepreneur en leier in die sakegemeenskap.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/5239
    Collections
    • New Contree: 2009 No 58 [9]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV