• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2009 No 58
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2009 No 58
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    A historiography on past scientific research and references to environmental health concerns in the Merafong gold mining region of South Africa.

    Thumbnail
    View/Open
    No_58(2009)_Van_Eeden_ES_&_Nealer_EJ_&_Liefferink_M.pdf (397.3Kb)
    Date
    2009
    Author
    Van Eeden, Elize S.
    Nealer, Eric J.
    Liefferink, Mariette
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    • Opsomming: Goudmynbedrywighede is sinoniem met die hoofstroom ekonomiese aktiwiteit in die Merafong Munisipale gebied. Die omgewing van Merafong (Carletonville), geleë in die verre westelike dele van die Gauteng Provinsie, is al vir dekades wetenskaplik nagevors en bepraat in konferensies, in regeringskantore, die parlement, op voetsoolvlak en in die media. Die geologies gevormde dolomiet (karst) kompartemente gevul met natuurlike ondergrondse water en gouddraende riwwe – het algaande geblyk nie net positief tot die Suid-Afrikaanse ekonomie te wees nie, maar uiteindelik negatief inwerkend op die omgewing te wees, menslike gesondheid te beïnvloed en selfs vrae te wek oor die haalbaarheid van plaaslike ekonomieë in die lang termyn. Navorsingsuitsette en individue se besorgde stemme oor tyd rakende die omgewing het nie noodwendig duidelik genoeg na vore gekom in resultate en verslae wat beskikbaar gemaak is nie. Waar dit wel duidelik en ondubbelsinnig was, is dit van Jan Publiek weerhou omdat navorsingsopdragte dikwels deur die goudmynbedryf (as synde die besoedelaar) of die Regering getaak is en as vertroulik hanteer is. Sommige navorsingsverslae sluit in amptelike dokumentasie aangaande radio-aktiewe besoedeling, ander gevaarlike afvalstowwe asook sediment neerslae se gevare in die fisiese en die mens-veranderde omgewing. Hierdie artikel fokus hoofsaaklik op ‘n bepaalde faset van die Merafong-omgewing se navorsingshistoriografie binne die konteks van gesondheidsgerigte verslae en navorsingsverslae wat indirek op die kenmerke van die fisiese omgewing gesinspeel het as synde fasette wat impakte om eko-gesondheid in die breë sou kon hê. In vele opsigte kan die etiese aspek waarbinne navorsingsverslae onderneem word, bevraagteken word.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/5234
    Collections
    • New Contree: 2009 No 58 [9]

    Related items

    Showing items related by title, author, creator and subject.

    • Thumbnail

      Fulfilment of South Africa's constitutional environmental right in the local government sphere 

      Du Plessis, Alida Anél (North-West University, 2008)
      Claims related to the environment increasingly permeate the domain of human and fundamental rights. It is widely accepted that a direct functional relationship exists between the pursuit of environmental aims generally, ...
    • Thumbnail

      The implementation and enforcement of the legal environmental health mandate in South Africa 

      Erasmus, Lourens Johannes (North-West University (South Africa), 2023)
      The environment is a vital determinant of the human condition. In South Africa many people's health, well-being, and quality of life suffer from environmental health hazards. Over the last two decades government adopted ...
    • Thumbnail

      Misplacing nema? A consideration of some problematic aspects of South Africa's new EIA regulations 

      Ridl, J; Couzens, E (North-West University (Potchefstroom Campus), Faculty of Law, 2010)
      In mid-2006, new Regulations governing environmental impact assessment were published in terms of the National Environmental Management Act 107 of 1998. It is argued in this article that the old Regulations under the ...

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV