NWU Institutional Repository

The uses of history.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Giliomee, Hermann

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University

Abstract

• Opsomming: Op drie maniere kan die studie van geskiedenis tot nut van mense wees. In die eerste plek kan dit hulle help om `n behoorlike besef te kry van hul onderskeie afkoms en erfenis. Geskiedenis leer mense nie hoe om op te tree of suksesvol te wees nie, maar wie hulle is. Die artikel onderskryf hierdie standpunt maar ondersoek ook ander moontlikhede om die waarde van geskiedenis te bepaal. Die een is dat die geskiedenis politici kan help om hardnekkige probleme op te los wat hul wortels in die geskiedenis het. Die probleem hiermee is dat maghebbers die geskiedenis verwring om hul eie siening van historiese probleme af te dwing. Historici moet hierdie taktiek aan die kaak stel. Derdens is daar die geloof dat geskiedenis kan help om beter toekomstige ontwikkelinge te antisipeer. `n Studie van die geskiedenis kan ook mense help om meer voorbereid vir die toekoms te wees. Die geskiedenis is egter nooit voorspelbaar nie. Mense word telkens verras deur onverwagte wendinge. Die bespreking wil hierdie hindernisse in die waarde van geskiedenis uitlig.

Description

Citation

Giliomee, H. 2010. The uses of history. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 60:21-41, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By