Show simple item record

dc.contributor.authorWessels, André
dc.date.accessioned2012-01-13T11:49:53Z
dc.date.available2012-01-13T11:49:53Z
dc.date.issued2011
dc.identifier.citationWessels, A. 2011. Japie Neser: Cape colonial and Afrikaner rebel, 1899 - 1902 and beyond. New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 61:57-80, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5188
dc.description.abstract• Opsomming: Jacob Petrus (“Japie”) Neser (1873 - 1959) is een van die minder bekende Kaapse koloniale rebelle en bevelvoerders van die Anglo-Boereoorlog wat vanaf 1899 tot 1902 in Suid-Afrika gewoed het. Dit is die doel van hierdie artikel om in besonder die fokus op die doen en late van ‘n gewone rebel, wat later tot ‘n offisiersrang bevorder is, te plaas, ten einde sy optrede aan ‘n breër leserspubliek bekend te stel, en tegelyk ook die aard van die guerrillastryd in die Kaapkolonie tydens die oorlog te belig. Neser het teen die einde van Oktober 1899 by die Boeremagte aangesluit en aan die Colesbergfront geveg. Nadat die Boeremagte aan die Kaapkolonie onttrek het, het Neser na die Transvaal gegaan, waarna hy na die Oranje-Vrystaat teruggekeer het en in September-November 1900 ’n spioenasietog na die noordoostelike Kaapkolonie onderneem het. In Desember 1900 het hy weer eens na die Kaapkolonie teruggekeer, dié keer as deel van genl. JBM Hertzog se invalsmag. Later is hy as veldkornet in die rebellekommando van kmdt. Hendrik Lategan aangestel en met verloop van tyd is hy in bevel van sy eie kommando Kaapse rebelle geplaas. Deur swart en bruin persone wat aan die kant van die Britte geveg het, na gevangeneming summier tereg te stel, het Neser ’n gevreesde maar ook hoogs omstrede bevelvoerder geword. Gevolglik, toe vrede gesluit is, het Neser in selfopgelegde ballingskap na Europa uitgewyk ten einde vervolging te ontduik. Hy het in 1904 na Suid-Afrika teruggekeer en aan die rebellie van 1914 tot 1915 deelgeneem.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.subjectAnglo-Boer War/South African War (1899 - 1902)
dc.subjectJapie Neser
dc.subjectCape Colony
dc.subjectCape rebellion/rebel(s)
dc.subjectGuerrilla warfare
dc.subjectWar crimes
dc.subjectAfrikaner rebellion (1914 - 1915)
dc.titleJapie Neser: Cape colonial and Afrikaner rebel, 1899 - 1902 and beyond.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record