Wie was die vroegste pioniers in sekere streke?
Abstract
• Opsomming:
Die streekhistorikus ondervind soms probleme om vas te stel wie die vroegste pioniers in bepaalde streke was, en dikwels word verkeerde afleiding uit oorspronklike dokumente gemaak. Dat dit nie net 'n teoretiese gevaar is nie, word aangetoon deur na enkele voorbeelde uit die plaaslike geskiedskrywing van die Noordweste te verwys. • Summary:
The regional historian sometimes finds it difficult to ascertain who the earliest pioneers in particular regions were, and incorrect conclusions are often drawn from original documents. That this is not only a theoretical danger is indicated by references to a few examples from the local historiography of the North-West.
Collections
- Contree: 1978 No 3 [13]