Potchefstroom, waar kry jy daardie naam?
Abstract
• Opsomming: 'n Ontleding van tersaaklike bronne dui daarop dat Potchefstroom nie in November 1838 nie (soos algemeen aanvaar word), maar op die vroegste ná 3 Desember 1838 aangelê is. Voorts dui die oudste bronne aan dat die skryfwyse Potchefstroom nie die oorspronklike was nie en eers later, waarskynlik onder Duitse invloed, die algemeen aanvaarde vorm geword het. Dit plaas dus ook 'n vraagteken oor die hedendaagse uitleg van die betekenis en herkoms van die naam. • Summary:
An analysis of relevant sources reveals that Potchefstroom was not (as is generally assumed) founded in November 1838 but at the earliest, after 3 December 1838. The oldest sources furthermore indicate that Potchefstroom was not the original orthography and only later became the general accepted for, probably under German influence. This consequently also casts some doubt on the modern explanation of the meaning and derivation of the name.
Collections
- Contree: 1978 No 3 [13]