NWU Institutional Repository

Grepies uit die geskiedenis van Woodstock.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Marais, J J

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC

Abstract

• Opsomming: Woodstock, wat oorspronklik as Papendorp bekend gestaan het, is 'n nywerheids- en woongebied van Kaapstad. Teen die begin van die negentiende eeu is huise opgerig langs die hoofpad wat deur Pieter van Papendorp se eiendom geloop het, en in 1845 was daar reeds 'n Anglikaanse kerk en 'n skool. Met die aanlê van 'n spoorlyn het die groeitempo versnel. In 1881 het Papendorp en Soutrivier saamgesmelt en is die naam Woodstock vir die nuwe munisipaliteit aanvaar. Toenemende industrialisasie het die karakter van die eens Afrikaanse woongebied, wat in 1913 by Kaapstad ingelyf is, totaal verander.
• Summary: Woodstock, which was originally known as Papendorp, is an industrial and residential area in Cape Town. At the beginning of the nineteenth century houses were erected along the main road which ran through the property of Pieter van Papendorp and in 1845 the area could boast of an Anglican church and a school. The tempo of growth quickening when the railway line was laid by 1881 Papendorp and Salt River had merged and the name Woodstock was accepted for the new municipality. Increasing industrialization completely altered the character of this residential area, at one time purely Afrikaans, which was incorporated into Cape Town in 1913.

Description

Keywords

Citation

Marais, J.J. 1978. Grepies uit die geskiedenis van Woodstock. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 3:16-18, Jan. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By