Die geveg by Oorlogsfontein.
Abstract
• Opsomming:
Op die plaas Oorlogsfontein, distrik Victoria-Wes, staan 'n monument ter gedagtenis aan kommandant regter Henry Hugo wat op 18 Februarie 1902 daar gewond is en later aan sy wonde beswyk het. Ten tyde van sy verwonding was hy lid van 'n republikeinse kommando wat aan die inval in die Kaapkolonie deelgeneem het. • Summary:
On the farm Oorlogsfontein in the Victoria West district there is a monument erected in memory of Comdt. Justice Henry Hugo, who was fatally wounded there on 18 February 1902. At that time he was on a republican commando taking part in the
invasion of the Cape Colony.
Collections
- Contree: 1977 No 2 [10]