dc.contributor.author | Ferreira, O J O | |
dc.date.accessioned | 2012-01-04T13:38:06Z | |
dc.date.available | 2012-01-04T13:38:06Z | |
dc.date.issued | 1977 | |
dc.identifier.citation | Ferreira, O.J.O. 1977. Schoemansdal: van Voortrekkervoorpos tot volksfeesterrein. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 1:5-10, Jan. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968] | en_US |
dc.identifier.issn | 0379-9867 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/5025 | |
dc.description.abstract | • Opsomming:
Reeds in 1836 het A.H. Potgieter en Louis Trichardt 'n
terrein uitgesoek vir 'n dorp aan die voet van die Soutpansberg.
Dié dorp is eers in 1848 aangelê nadat Potgieter se geselskap
Ohrigstad verlaat het, veral vanweë sy strewe om buite die Britse
invloedsfeer te woon en die behoefte aan 'n noordelike verbindingsroete
met Inhambane. Die nuutgestigte dorp het aanvanklik Oude
Dorp geheet, dog later is dit tot Soutpansberg en in 1855 tot
Schoemansdal herdoop. Hierdie mooi dorp bet veral as gevolg van
die jag, ivoorhandel, landbou en die nabygeld soutpan vooruitgang
gemaak. Smouse en ivoorhandelaars het in die gemeenskap se
behoeftes voorsien en was ook die belangrikste skakel met die buitewêreld. Die koms van ds. Van Warmelo in 1864 en Cornelis van
Boeschoten as onderwyser twee jaar later, het veel tot die geestelike
en maatskaplike welsyn van die gemeenskap bygedra. Die weifelende
houding wat die Z.A.R.-regerig ingeneem het jeens die inwoners
se moeilikhede met die Venda, het in 1867 meegebring dat Schoemansdal ontruim moes word. 'n Nuwe dorp, Louis Trichardt, is
eers in 1898 daar naby aangelê. | |
dc.description.abstract | • Summary:
In 1856 A.H. Potgieter and Louis Trichardt had already
selected a site for a town at the foot of the Soutpansberg. This
town, however, was only built in 1848 after Potgieter's party had
left Ohrigstad because of his desire to live beyond the British
sphere of influence and the need for a northern route to communicate
with Inhambane. At first called Oude Dorp, the name of the
town was later changed to Soutpansbergdorp and in 1855 to Schoemansdal.
It was an attractive town and flourished because of hunting,
the ivory trade, agriculture and the salt pan near it. Itinerant and
ivory traders provided the necessities of life, and constituted the
community's main link with the outside world. The arrival of the
Rev. Van Warmelo in 1864 and the teacher Van Boeschoten in
1866 added much to the spiritual and social welfare of the community.
The town was eventually evacuated in 1867 because of the
Transvaal government's irresolute attitude towards the struggle of
the inhabitants with the Venda. Only in 1898 was a new town, Louis
Trichardt, founded near by. | |
dc.language | Afrikaans | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC | |
dc.title | Schoemansdal: van Voortrekkervoorpos tot volksfeesterrein. | en_US |
dc.type | Article | en_US |