dc.contributor.advisor | Van Rooyen, H.F. | |
dc.contributor.author | Du Plooy, Roedolf Jacobus | |
dc.date.accessioned | 2023-05-25T08:23:19Z | |
dc.date.available | 2023-05-25T08:23:19Z | |
dc.date.issued | 1990 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/41545 | |
dc.description | MA (Semitiese Tale), North-West University, Potchefstroom Campus | en_US |
dc.description.abstract | Hierdie skripsie handel oor 'n vergelykende studie ten opsigte van die
gebruik van die deelwoord in Bybelse Hebreeus, Targum-Aramees en
Peshitta-Siries, met spesifieke verwysing na die boek Joel. Vir die
beoordeling van die resultate van hierdie studie moet in gedagte gehou
word dat daar baie min beskikbare bronne ten opsigte van hierdie veld
van ondersoek is, veral betreffende Targum-Aramees en Peshitta-Siries.
Die mees gesaghebbende bron ten opsigte van Targum-Aramees vir hierdie
studie was die boek van Stevenson W.M.B., Palestinian Jewish Aramaic
wat alreeds in 1924 verskyn het (Stevenson, 1924:5). Ten opsigte van
die Peshitta-Siries is daar gelukkig meer resente werke veral die werk
van Noldeke T, Kurzgefasste Syrische Grammatik wat in 1966 verskyn het
en die werk van onder andere Takami tsu Muraoka ( 1987: 1-131). Die
reeks Internationale Zeitschriftenschau fUr Bibelwissenschaft und
Grenzgebiete, wat ui ttreksels van alle gepubliseerde artikels bevat
wat oor 'n tydperk van 35 jaar verskyn het, het geen artikels oor
hierdie onderwerp nie. Verder is daar werklik min gekontroleerde
inligting oor die gebruik van die deelwoord tussen bogenoemde drie
tale beskikbaar. Professor M.Z. Kaddari van die BAR-ILAN Universiteit
Ramat-Gan, Israel skryf as volg; | en_US |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | North-West University (South Africa) | en_US |
dc.title | Die sintaksis van die deelwoord : 'n vergelykende studie van die deelwoordgebruik in Hebreeus, Aramees en Siries met spesifieke verwysing na die boek Joël | en_US |
dc.type | Thesis | en_US |
dc.description.thesistype | Masters | en_US |