• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Humanities
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Humanities
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Die sintaksis van die deelwoord : 'n vergelykende studie van die deelwoordgebruik in Hebreeus, Aramees en Siries met spesifieke verwysing na die boek Joël

    Thumbnail
    View/Open
    Du Plooy_R.J..pdf (3.053Mb)
    Date
    1990
    Author
    Du Plooy, Roedolf Jacobus
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Hierdie skripsie handel oor 'n vergelykende studie ten opsigte van die gebruik van die deelwoord in Bybelse Hebreeus, Targum-Aramees en Peshitta-Siries, met spesifieke verwysing na die boek Joel. Vir die beoordeling van die resultate van hierdie studie moet in gedagte gehou word dat daar baie min beskikbare bronne ten opsigte van hierdie veld van ondersoek is, veral betreffende Targum-Aramees en Peshitta-Siries. Die mees gesaghebbende bron ten opsigte van Targum-Aramees vir hierdie studie was die boek van Stevenson W.M.B., Palestinian Jewish Aramaic wat alreeds in 1924 verskyn het (Stevenson, 1924:5). Ten opsigte van die Peshitta-Siries is daar gelukkig meer resente werke veral die werk van Noldeke T, Kurzgefasste Syrische Grammatik wat in 1966 verskyn het en die werk van onder andere Takami tsu Muraoka ( 1987: 1-131). Die reeks Internationale Zeitschriftenschau fUr Bibelwissenschaft und Grenzgebiete, wat ui ttreksels van alle gepubliseerde artikels bevat wat oor 'n tydperk van 35 jaar verskyn het, het geen artikels oor hierdie onderwerp nie. Verder is daar werklik min gekontroleerde inligting oor die gebruik van die deelwoord tussen bogenoemde drie tale beskikbaar. Professor M.Z. Kaddari van die BAR-ILAN Universiteit Ramat-Gan, Israel skryf as volg;
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/41545
    Collections
    • Humanities [2697]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV