• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • TD The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa
    • TD: 2009 Volume 5 No 2
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • TD The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa
    • TD: 2009 Volume 5 No 2
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Bloot ’n vrees vir verval? ’n Mentaliteitsgeskiedenis van die kragonderbrekings in Suid-Afrika, Januarie-April 2008

    Thumbnail
    View/Open
    transd_v5_n2_a9.pdf (734.5Kb)
    Date
    2009
    Author
    Tempelhoff, J W N
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Aan die begin van 2008 was groot dele van Suid-Afrika geraak deur kragonderbrekings wat sporadies en oor ’n groot gebied vir 115 dae aan die orde was nadat die nasionale kragvoorsieningsinstansie, ESKOM, gebuk gegaan het onder wat, volgens die media, aan ongeëwenaarde kragverbruik toegeskryf is. Die respons van verbruikers in alle samelewingsfere het gewissel van woede-uitbarstings tot ’n gelate aanvaarding van die toestand. Beskou vanuit die perspektief van die geskiedenis van mentaliteite, was die respons simptomaties van ’n kulturele reaksie wat daarop gedui het dat gewone mense van mening was dat ’n infrastrukturele diens, soos kragvoorsiening, mos nie net tot stilstand kan kom nie. In die studie word gelet op die wyse waarop die kragonderbrekings van Januarie-April 2008 gekaats kan word teen die agtergrond van ’n andersoortige ervaring van herinneringe wat, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in ander wêrelddele, manifesteer. In wese kom dit daarop neer dat daar sprake is van ’n mentaliteitsgeskiedenis wat in die hede vasgevang is.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/3957
    Collections
    • TD: 2009 Volume 5 No 2 [11]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV