'n Prakties-teologiese ondersoek van die ''mekaar"- opdragte in die Corpus Paulinum met die oog op kerklike geloofsgemeenskap
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
North-West University (South-Africa)
Abstract
Hierdie Prakties-Teologiese ondersoek van die 'mekaar'-opdragte in die Corpus Paulinum met die oog op kerklike geloofsgemeenskap, word in hoofstuk 1 na verskillende kante verantwoord. Die verantwoording geskied ten opsigte van:
- Die praktiese teologie as studieveld
- Probleemstelling
- Doelstelling
- Sentrale teoretiese argument
- Metode van ondersoek (Kontak asseblief die aangehegte volledige teks vir gedetailleerde inligting)
Description
PhD (Teologie), North-West University, Potchefstroom Campus