Show simple item record

dc.contributor.authorVan der Schyff, P. F.
dc.contributor.authorVan Eeden, E. S. [Alt Author]
dc.contributor.authorPreller, A. C. N. [Alt Author]
dc.date.accessioned2021-04-16T07:50:11Z
dc.date.available2021-04-16T07:50:11Z
dc.date.issued1994
dc.identifier.isbn062018437X
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/36957
dc.description.abstractHierdie boek bet sy verskyning te danke aan 'n begeerte by histories-bewuste mense van Bothaville om die bonderjarige bestaan van die dorp feesvierend in 1991 te herdenk. Daardeur het Bothaville aangesluit by die talle ander dorpe en gemeenskappe/organisasies/instansies wat veral in die jongste twee tot drie dekades dié verboogde en groeiende historiese bewussyn openbaar. Aanvanklik is beplan dat publikasie nog in die feesjaar sou geskied, maar dit was spoedig duidelik: dat dié doelwit nie binne so 'n kort tydsbestek haalbaar was nie. Finansiele bronne was boonop ook nie voldoende om die onvoorspelbare eskalerende navorsing te finansier nie en 'n groot deel van die werk moes noodgedwonge by die reeds druk akademiese programme van die twee skrywers ingepas word. Hierdie toedrag van sake bet beduidend vertragend op die projek ingewerk. Hierdie boek is nie 'n wetenskaplike werk in die normale sin van die woord nie. Met inagneming van die genoemde beperkinge ten opsigte van tyd en finansies, is die navorsing wat die boek ten grondslag lê, asook die bevindinge en gevolgtrekkinge waartoe geraak is, egter ten volle wetenskaplik-gefundeerd.en_US
dc.publisherPotchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwysen_US
dc.subjectBothaville (Suid-Afrika)
dc.subjectGeskiedenis
dc.titleBothaville en sy menseen_US
dc.typeBooken_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record