• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Humanities
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Humanities
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Aspekte van die poësievernuwing in Afrikaans na 1950

    Thumbnail
    View/Open
    Robinson_A..pdf (7.121Mb)
    Date
    1971
    Author
    Robinson, Ammerensia Susanna
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die nuwe tendense in die Afrikaanee poësie na 1950 is op wyd uiteenlopen-de wyee krities beoordeel. Enersyds is byvocr beeld opgemerk dat ,,'n koue wind aan die apsteek (is) in ens literatuur. ''¹ Andersyds is beweer dat ,,'n literatuur wat eulke verse voortbring, horn nie (hoef) te ekaam tuesen die ouer literature van die wëreld nie.''² Die poësie van Breyten Breytenbach, wat ender anders 'n belangrike bydrae tot die vernuwing lewer, is sowel ,, 'n modeverskynsel, en daarom in essensiële sin juis nie so danig nuut nie"³ ge-noem, as moderne poësie deurgaans sender mode, hauding, snaaksheid, sender modernisma. ''4 Daar is gepraat van Breytenbach se ,, miskenning van die gedig as gedig, ''⁵ maar oak van sy poësie as ,,oor die algemeen heel streng gevormde poësie''⁶ waarin daar ,, verbluffende gebondenheid''⁷ gevind word. Rob Antaniesen beweer egter dat ,,.... teenstrydighede (in die kritiese beoordeling van kunswerke) glad niks teen die kunswerk as 'n betroubare objek van kontrole (bawys) nie. Wát ook al die oordeel, die kunswerk is wat dit is''⁸
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/36583
    Collections
    • Humanities [2696]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV