Show simple item record

dc.contributor.advisorVan Der Walt, I.J.en_US
dc.contributor.authorVogel, Willemen_US
dc.date.accessioned2020-12-10T06:07:54Z
dc.date.available2020-12-10T06:07:54Z
dc.date.issued1981en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/36514
dc.descriptionTheology Degree, North-West University, Potchefstroom Campus
dc.description.abstractDie veld wat in hierdie referaat gedek gaan word, is sinkretisme en akkulturasie. Daarmee saam moet seku larisasie noodwendig ook aan die orde gebring word. Maar om bloat 'n studie van bogenoemde verskynsels te maak, sander om die gevaar daarvan vir die sending duidelik te onderstreep, is van geen waarde nie. Omdat al drie begrippe in meerdere of mindere mate by die Sionisme teenwoordig is, is dit noodsaaklik om ook aan die praktiese uitlewing daarvan by die Sionisme, aandag te gee. Die werkswyse is dus as volg: Eers word die begripe duidelik ontleed en omskryf, dan volg praktiese voorbeélde en laastens word aandag gegee aan die sendingopdrag te midde van bogenoemde verskynsels.
dc.language.isoenen_US
dc.publisherNorth-West University (South Africa)en_US
dc.titleSinkretisme, akkulturasie en seku lar isasie as probleme in die sending, met besondere verwysing na die sionisme in Suid-Afrikaen_US
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeMastersen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record