• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • Vir die Musiekleier
    • Vir die Musiekleier: 2019 Jaargang 39
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • Vir die Musiekleier
    • Vir die Musiekleier: 2019 Jaargang 39
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    REDAKTEURSBRIEF | EDITORIAL LETTER

    Thumbnail
    View/Open
    Redakteursbrief.pdf (736.9Kb)
    Date
    2019
    Author
    Els, Gideon
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Met hierdie uitgawe van Vir die Musiekleier trek ons ‘n nuwe baadjie vir die vaktydskrif aan. Fransa Vorster, wat die bladuitleg vir die tydskrif behartig, skryf as volg: “Ek is geïnspireer deur die eenvoudige lyne van die Bauhaus-styl. Soos ook in musiek kan ‘n enkele paar strepies en sirkels ‘n simfonie skep. Ek wou graag steeds ‘n orrel-element in die ontwerp hê, en dit word deur die vertikale lyne gesimboliseer soos wat dit op die voorblad gesien kan word. In ontwerp is my leuse altyd ‘less is more’ – die inhoud moet steeds die belangrikste wees en die ontwerp moet die inhoud ondersteun, maar dit nooit oorweldig nie. Die donkerblou en goud is kleure wat ek self assosieer met orrel en kerk (majestueus en koninklik), en daarom die gebruik daarvan.”
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/36443
    Collections
    • Vir die Musiekleier: 2019 Jaargang 39 [6]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV