Finding the four qualities of intelligent industrial reporting
Loading...
Date
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch Univ
Abstract
Internationally, innovation and technology are driving change
through concepts such as ‘Industry 4.0’. However, due to various
constraints, South Africa is lagging behind in this transformation.
Furthermore, local industry generates large amounts of data that
could contribute to a positive transformation. Data analytics, in the
form of reporting, may therefore present a workable alternative to
understand better the intricate nature of real-world operations.
This paper identifies four qualities for the practical application of
data analytics, with the aim of intelligent reporting. The four
qualities are focus area, data availability, analytics, and
visualisation. Research on each quality shows that they have various
levels. A comprehensive literature review supports these findings.
Forty studies are included that were selected through a process of
relevant research criteria. A case study is presented to show how
the four qualities contribute to the development of intelligent
reports as an objective representation of industry performance
Internasionaal dryf innovasie en tegnologie verandering deur konsepte soos Industrie 4.0. Weens verskeie beperkings is SuidAfrika egter agter in hierdie transformasie. Verder genereer die plaaslike industrie groot hoeveelhede data wat kan bydrae tot ʼn positiewe transformasie. Data analise, in die vorm van verslaggewing, kan ʼn werkbare alternatief bied om die ingewikkelde aard van werklike prosesse beter te verstaan. Hierdie artikel identifiseer vier kwaliteite vir die praktiese toepassing van data analise met die doel van intelligente verslaggewing. Die vier eienskappe is onderskeidelik fokusarea, beskikbaarheid van data, data analise en visualisering. Navorsing oor elke kwaliteit toon dat hulle uit verskillende vlakke bestaan. ʼn Deeglike literatuurstudie ondersteun hierdie bevindings. Veertig studies is ingesluit wat geselekteer is deur ʼn proses van toepaslike navorsingskriteria. ʼn Gevallestudie word aangebied om te illustreer hoe die vier eienskappe bydrae tot die ontwikkeling van intelligente verslae

Description
Keywords
Citation
Botes, L.A. et al. 2019. Finding the four qualities of intelligent industrial reporting. Presented at the 30th Annual Conference of the Southern African Institute for Industrial Engineering (SAIIE), 30 Sep-2 Oct, Port Elizabeth, South Africa. South African journal of industrial engineering, 30(3):262-276. [https://doi.org/10.7166/30-3-2235]