NWU Institutional Repository

Onrus en geweld : 2009(2): joernaal

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Du Plessis, Wilhelmina
Pienaar, Juanita
Olivier, Nic

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

VerLoren Van Themaat Centre, UNISA

Abstract

Die verslagtydperk word deur geweld deur polisie teen verdedigingsmaglede tydens stakings en teen munisipale werkers gekenmerk (Van Rooyen en Du Toit 'Polisie skiet op soldate' Beeld (2009-08-27) 1; Coetzee 'Hardhandige polisie-optrede het geweld vererger tydens diensleweringbetogings, wys navorsing' Beeld (2009-09-03) 6). Skole in die Oos-Kaap het gevra dat lyfstraf weer ingebring word omdat dit baie moeilik is om orde in di� skole te handhaaf (Legalbrief Today (2009-08-11) www.legalbrief.co.za).

Description

Keywords

Citation

DU PLESSIS, W., PIENAAR, J. & OLIVIER, N. 2009. Onrus en geweld : 2009(2): joernaal. SA Publiekreg = SA Public Law, 24(2):611-621 [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sapr.html] [http://www.unisa.ac.za/default.asp?Cmd=ViewContent&ContentID=681]

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By