Show simple item record

dc.contributor.advisorGolightly, A., Prof
dc.contributor.advisorPetersen, N., Dr
dc.contributor.authorVenter, J.
dc.date.accessioned2018-08-30T13:49:38Z
dc.date.available2018-08-30T13:49:38Z
dc.date.issued2018
dc.identifier.urihttps://orcid.org/0000-0001-5213-8755
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/30864
dc.descriptionMEd (Education Sciences), North-West University, Potchefstroom Campusen_US
dc.description.abstractIn die huidige kennis- en inligtingsgedrewe samelewing is dit belangrik vir leerders om op skoolvlak reeds selfgerig te kan leer sodat hulle op hoogte kan bly met die snelle toename van kennis en inligting. Skoolleerders moet aan onderrigleermetodes blootgestel word wat hulle selfgerigte leervermoëns bevorder. Hierdie studie het ten doel om te bepaal of gevallestudies as 'n metode van hibridies probleemgebaseerde leer Graad 10-Lewenswetenskappe-leerders se selfgerigte leervermoëns bevorder. Ten einde die navorsingsdoelwit van die studie te bereik is 'n kwantitatiewe navorsingsontwerp gebruik. In die kwasi-eksperimentele studie is drie skole in die Tshwane-Suid Distrik in Gauteng gebruik. Twee van die skole was deel van die eksperimentele groep (vyf klasse en drie onderwysers in die een skool en drie klasse met drie onderwysers in die ander skool), die ander skool het deel gevorm van die kontrolegroep (twee klasse met twee onderwysers). Aan die begin van die studie het beide die eksperimentele en kontrolegroep die Selfgerigte leervermoëns-instrument (SGL-instrument) van Cheng et al. (2010) as voortoets voltooi. Gedurende die intervensie (ses weke) is gevallestudies as onderrigleermetode in die klasse van die eksperimentele groepe aangewend. Die kontrolegroepe se onderwysers het voortgegaan met tradisionele onderrigmetodes. Na afloop van die intervensietydperk het beide die eksperimentele en kontrolegroepe die SGL-instrument voltooi as natoets. Die eksperimentele groepe het ook 'n selfgekonstrueerde gevallestudie-vraelys voltooi om hulle ervaring van gevallestudies as onderrigleermetode te bepaal. Die resultate voortspruitend uit die ondersoek toon duidelike bewyse dat gevallestudies Graad 10-Lewenswetenskappe-leerders se persepsies van selfgerigte leervermoëns bevorder het en dat die hulle die gevallestudies tydens die onderrigleergeleentheid positief ervaar het.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West Universityen_US
dc.subjectSelfgerigte leeren_US
dc.subjectselfgerigte leervermoënsen_US
dc.subjectprobleemgebaseerde leeren_US
dc.subjecthibridies probleemgebaseerde leeren_US
dc.subjectGraad 10-Lewenswetenskappe-leerdersen_US
dc.subjectLewenswetenskappe-onderwysen_US
dc.subjectgevallestudiesen_US
dc.titleDie aanwending van gevallestudies om Graad 10-Lewenswetenskappe-leerders se selfgerigte leervermoëns te bevorderen_US
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.contributor.researchID10076158 - Golightly, Aubrey (Supervisor)


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record