dc.contributor.author | Potgieter, Hetta | |
dc.date.accessioned | 2018-08-14T08:45:38Z | |
dc.date.available | 2018-08-14T08:45:38Z | |
dc.date.issued | 2016 | |
dc.identifier.issn | 1999-3412 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/30678 | |
dc.description.abstract | A River Rather Than a Road. The Community Choir
as Spiritual Experience is die tweede boek in ’n
reeks van vier boeke. Hierdie reeks handel oor
musiek en spiritualiteit en word deur Peter
Lang uitgegee, met June Boyce-Tillman as redigeerder.
A River Rather Than a Road is die verhaal van gemeenskapskore in
Engeland, die musiek wat hulle sing en die dirigente en organiseerders wat saam
met hulle werk. Hoofstukke 2, 3 en 4 in hierdie boek is geskryf deur Sarah Morgan, wat dit
voorberei het vir ’n doktorsgraad aan die Universiteit van Winchester. Sy is oorlede voordat sy die
doktorsgraad kon voltooi en die graad is postuum aan haar toegeken. June Boyce-Tillman, wat haar
studieleier was, het besluit om Hoofstuk 1 en 5 vir hierdie publikasie by te werk. | |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging | en_US |
dc.title | Boek-bespreking (A River Rather Than a Road) | en_US |
dc.type | Article | en_US |
dc.contributor.researchID | 10180109 - Potgieter, Hetta Magdalena | |