NWU Institutional Repository

Voorwoord

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Els, Gideon

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging

Abstract

Wat is die lekkerste werk wat iemand kan hê? Ek dink ek kan met groot dankbaarheid sê: ORRELIS! Ek was bevoorreg om vir amper 28 jaar voltydse orrelis by die NG Gemeente Farrarmere in Benoni te wees. Daar is darem niks lekkerder as om te hoor hoe ’n gemeente ’n gesang of psalm met oorgawe uitbasuin nie. Dit gee jou agter die orrel sommer so ’n skop om nog meer intens en met meer lof te speel! Toe die SAKOV bestuur my dus in 2016 gevra het om die redaksionele rol van Vir die Musiekleier oor te neem was dit met bietjie bewing in my broek wat ek ja gesê het. Hier is nou my kans om saam met “groot geeste” in die Suid-Afrikaanse kerkmusiekwêreld op ’n heel ander vlak saam te werk. En watter voorreg is dit nie!

Description

Keywords

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By