A high degree of understanding and tolerance: veranderende denke oor die moderne gerformeerde kerklied
Abstract
Currently, churches worldwide are experiencing an unparalleled
increase in new hymns. Consequently, the requirements of the
modern congregational song are much more challenging and
demanding. Although the principles of music theory remain a
primary criterion for the evaluation of the congregational song,
aspects concerning the spiritual requirements, musical taste
and culture of the modern church member are becoming increasingly
relevant when thinking about the congregational
song.
In this article the author gives a general overview as to the nature
of the modern church song against the background of
liturgical renewal within the reformed tradition. The profile of the
postmodern church member as regards spiritual needs, musical
taste and culture is outlined and connected with the current
sensitivity of spirituality and emotional experience through worship
and song. Lastly a connection is made between the current
trends of hymnological thought and the reformed principles. It is
argued that greater tolerance and understanding can lead
towards a reforming, rather than a reformed attitude towards
the modern congregational song. The discussion is illustrated
with examples from the “Liedboek van die kerk” (2001). Wêreldwyd beleef kerke ’n ongekende toename in nuwe kerkliedere
en kerkliedstyle. Gevolglik word die vereistes wat aan
die moderne kerklied gestel word toenemend uitdagend en
veeleisend. Alhoewel die musiekteoretiese beginsels steeds ’n
belangrike rol speel, word aspekte soos die behoeftes en
musieksmaak van die moderne lidmaat toenemend deel van die
moderne denke oor die kerklied.
In hierdie artikel word besin oor die veranderende denke rondom
die gereformeerde kerklied. Die outeur beskryf die algemene
agtergrond van die moderne kerklied binne die konteks
van liturgiese vernuwing en die gereformeerde tradisie. Die profiel
van die moderne lidmaat word geskets ten opsigte van kultuur,
musieksmaak en spirituele behoeftes en verbind met die
hedendaagse sensitiwiteit vir emosionele en spirituele belewenis
deur middel van die kerklied. Ten slotte word die verband
tussen die hedendaagse himnologiese denke en dié van die
Reformasie aangetoon. Die gevolgtrekking waartoe gekom
word, is dat akkommoderende denke dit moontlik maak om ’n
reformerende eerder as ’n gereformeerde benadering tot die
kerklied te kan volg. Die bespreking word toegelig met voorbeelde
uit die “Liedboek van die kerk” (2001).
URI
http://hdl.handle.net/10394/3059http://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/219/185
Collections
- Faculty of Humanities [2042]