Show simple item record

dc.contributor.authorVan Rensburg, Christo
dc.date.accessioned2018-07-04T09:11:40Z
dc.date.available2018-07-04T09:11:40Z
dc.date.issued2017
dc.identifier.citationVan Rensburg, C. 2017. Ná honderd jaar: die Afrikaans van die eerste taalkommissie. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 57(2-1):249-270. [https://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2017/v57n2-1a3]
dc.identifier.issn0041-4751
dc.identifier.urihttps://journals.co.za/content/journal/10520/EJC-82dd48ea5
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/28215
dc.description.abstractAfter a hundred years the Afrikaans of the first Taalkommissie (Language Commission) of 1917 differs radically from the Afrikaans that is covered by the rules contained in the eleventh issue of the Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (Afrikaans Word List and Spelling Rules) (AWS 11). These differences will in future probably become even greater. The Afrikaans that before 1917 had run its natural course towards becoming the written form, was passed over and a Dutchified Afrikaans was standardised. How did this happen? Hierdie artikel bekyk die omstandighede wat aanleiding gegee het tot die manier waarop die eerste Afrikaanse Woordelijs en Spelreëls van 1917 die Afrikaanse spelling bereël het, en die gevolge daarvan. W.J. Viljoen het in 1903 die voorstanders van die VHS (Vereenvoudigde Hollandse Spelling) in Nederland en België besoek om by hulle leiding te kry vir 'n eenvoudiger Nederlandse spelling vir Suid-Afrika, wat nog steeds Nederlands sou wees. Hulle het ooreengekom dat Die Taalbond die vereenvoudigde spellingsisteem van die VHS in Suid-Afrika kan volg, ? reëling wat in Desember 1904 op 'n kongres van die Taalbond aanvaar is, en wat van 1915 af sy neerslag in die vroeë uitgawes van die Woordelys en Spelreëls gevind het. Met hierdie spellingbesluit is die Afrikaanse skryfpogings van die negentiende eeu verbygegaan, en desnieteenstaande latere verafrikaansings, kan die gevolge van die vernederlandse spelling van Afrikaans steeds in geskrewe Afrikaans waargeneem word.
dc.language.isoother
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
dc.subjectAfrikaans word list and spelling rules
dc.subjectAfrikaanse Woordelys en Spelreëls
dc.subjectAfrikaansification
dc.subjectDialects
dc.subjectDialekte
dc.subjectDutchification
dc.subjectKhoi-Afrikaans
dc.subjectLanguage commission
dc.subjectStandaardisering
dc.subjectStandardising
dc.subjectStigmatisering
dc.subjectStigmatizing
dc.subjectTaalkommissie
dc.subjectVerafrikaansing and Vernederlandsing
dc.titleNá honderd jaar: die Afrikaans van die eerste taalkommissie
dc.typeArticle
dc.contributor.researchID21326983 - Janse van Rensburg, Marthinus Christoffel


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record