• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Humanities
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Humanities
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Ná honderd jaar: die Afrikaans van die eerste taalkommissie

    Thumbnail
    View/Open
    2017Ná_honderd.pdf (531.0Kb)
    Date
    2017
    Author
    Van Rensburg, Christo
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    After a hundred years the Afrikaans of the first Taalkommissie (Language Commission) of 1917 differs radically from the Afrikaans that is covered by the rules contained in the eleventh issue of the Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (Afrikaans Word List and Spelling Rules) (AWS 11). These differences will in future probably become even greater. The Afrikaans that before 1917 had run its natural course towards becoming the written form, was passed over and a Dutchified Afrikaans was standardised. How did this happen? Hierdie artikel bekyk die omstandighede wat aanleiding gegee het tot die manier waarop die eerste Afrikaanse Woordelijs en Spelreëls van 1917 die Afrikaanse spelling bereël het, en die gevolge daarvan. W.J. Viljoen het in 1903 die voorstanders van die VHS (Vereenvoudigde Hollandse Spelling) in Nederland en België besoek om by hulle leiding te kry vir 'n eenvoudiger Nederlandse spelling vir Suid-Afrika, wat nog steeds Nederlands sou wees. Hulle het ooreengekom dat Die Taalbond die vereenvoudigde spellingsisteem van die VHS in Suid-Afrika kan volg, ? reëling wat in Desember 1904 op 'n kongres van die Taalbond aanvaar is, en wat van 1915 af sy neerslag in die vroeë uitgawes van die Woordelys en Spelreëls gevind het. Met hierdie spellingbesluit is die Afrikaanse skryfpogings van die negentiende eeu verbygegaan, en desnieteenstaande latere verafrikaansings, kan die gevolge van die vernederlandse spelling van Afrikaans steeds in geskrewe Afrikaans waargeneem word.
    URI
    https://journals.co.za/content/journal/10520/EJC-82dd48ea5
    http://hdl.handle.net/10394/28215
    Collections
    • Faculty of Humanities [2042]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV