Show simple item record

dc.contributor.authorSimeon, Elzahne
dc.contributor.authorHerbst, Alida
dc.contributor.authorStrydom, Herman
dc.date.accessioned2018-06-18T07:58:19Z
dc.date.available2018-06-18T07:58:19Z
dc.date.issued2017
dc.identifier.citationSimeon, E. et al. 2017. Die psigososiale omstandighede van straatkinders en hulle behoeftes in ’n lewensvaardigheidsprogram. Tydskrif vir geesteswetenskappe, 57(2-2):562-580. [https://doi.org/10.17159/2224-7912/2017/v57n2-2a5]en_US
dc.identifier.issn0041-4751
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/27595
dc.identifier.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_abstract&pid=S0041-47512017000300005&lng=en&nrm=iso&tlng=en
dc.identifier.urihttps://doi.org/10.17159/2224-7912/2017/v57n2-2a5
dc.description.abstractThe phenomenon of street children has become a world-wide problem, which can be attributed to many causes that are experienced in the community at large, such as economic difficulties, joblessness and family discord. These children lose out on the privileges of a healthy family life and their basic needs are in general not fulfilled. This has a detrimental effect on street children’s development and often has serious psychosocial consequences, such as distrust in people, a lack of self-confidence and negative interpersonal relationships. Life on the street is characterised by various psychosocial challenges such as abuse, prostitution, substance abuse, gangsterism, crime and human rights violations. Children are often not capable of controlling these injustices against them and therefore they are dependent on other people to act on their behalf.en_US
dc.description.abstractDie straatkindverskynsel het dwarsoor die wêreld ʼn maatskaplike probleem geword en kan aan heelwat faktore toegeskryf word soos swak ekonomiese toestande, werkloosheid en gesinsprobleme wat in die gemeenskap ervaar word. Hierdie kinders verbeur dikwels die voorregte en bydraes tot ontwikkeling wat deur ʼn gesonde gesinslewe teweeg gebring word, en daar word onvoldoende in hulle basiese behoeftes voorsien. Hierdie situasie strem hul normale ontwikkeling en hulle openbaar dikwels ernstige psigososiale nagevolge, soos wantroue in mense, ʼn gebrek aan selfvertroue en swak interpersoonlike verhoudings. Die studie se teoretiese uitgangspunt is die sterkte- en bemagtigingsperspektiewe wat aanvullend in maatskaplike werk benut kan word. Min literatuur is beskikbaar oor die psigososiale behoeftes en omstandighede van straatkinders in Suid-Afrika. Die doel van die studie behels ʼn behoeftebepaling ten opsigte van die psigososiale omstandighede en behoeftes van straatkinders by die Thakaneng Kinder- en Jeugsorgsentrum (TKJS) in Potchefstroom ten einde inligting te versamel wat benut kan word in ʼn lewensvaardigheidsprogram. Die gemengde navorsingsmetode is benut deurdat kwalitatiewe sowel as kwantitatiewe navorsingstegnieke en -metodes binne die verkennende en beskrywende navorsingsontwerpe benut is. Vir die deel van die studie waaroor in hierdie artikel verslag gedoen word, is data deur middel van ʼn selfgestruktureerde vraelys ingesamel. Vanuit die verkreë data kon die behoefte vir, en moontlike temas van belang vir ʼn lewensvaardigheidsprogram, geïdentifiseer word. Van die belangrikste lewensvaardighede wat die navorser vanuit die behoeftebepaling en die literatuur kon identifiseer, is selfkennis; selfvertroue en selfhandhawing; interpersoonlike verhoudings en vertroue; algemene en emosionele hanteringmeganismes; toekomsbeplanning en besluitneming; gesondheid en ʼn gesonde leefstyl; kommunikasievaardighede; probleemoplossing en konflikhantering; tydsbestuur; finansiële bestuur en sekere ander aangeleenthede, soos die gevare verbonde aan die misbruik van middels, die voorkoming van MIV en ander oordraagbare geslagsiektes, asook kinderregte. Hierdie vaardighede word deur die kwantitatiewe sowel as kwalitatiewe data bevestig
dc.language.isootheren_US
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsen_US
dc.subjectBehoeftesen_US
dc.subjectBemagtigingen_US
dc.subjectBemagtigingsprogramen_US
dc.subjectChild and youth care centreen_US
dc.subjectEmpowermenten_US
dc.subjectEmpowerment programmeen_US
dc.subjectGemengde metode navorsingen_US
dc.subjectKinder- en jeugsorgsentrumen_US
dc.subjectLewensvaardighedeen_US
dc.subjectLife skillsen_US
dc.subjectMixed-methods researchen_US
dc.subjectProgramen_US
dc.subjectProgrammeen_US
dc.subjectPsigososiale omstandighedeen_US
dc.subjectPsycho-social circumstances and needsen_US
dc.subjectSterkteperspektiefen_US
dc.subjectStraatkindersen_US
dc.subjectStreet childrenen_US
dc.subjectStrengths perspectiveen_US
dc.titleDie psigososiale omstandighede van straatkinders en hulle behoeftes in ’n lewensvaardigheidsprogramen_US
dc.title.alternativeThe psycho-social circumstances and needs of street children: a needs assessment
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID10180761 - Strydom, Hermanus
dc.contributor.researchID13124463 - Simeon, Elzahne Jeronice
dc.contributor.researchID12222372 - Herbst, Alida Glaudina


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record