Show simple item record

dc.contributor.authorNiemczyk, Ewelina Kinga
dc.contributor.authorRossouw, Johannes Petrus
dc.date.accessioned2018-06-05T06:17:37Z
dc.date.available2018-06-05T06:17:37Z
dc.date.issued2017
dc.identifier.citationNiemczyk, E. & Rossouw, J.P. 2017. Toegang tot navorsingsassistentskappe aan universiteite in die globale noorde en globale suide. Litnet Akademies, 14(3):618-640. [https://www.litnet.co.za/toegang-tot-navorsingsassistentskappe-aan-universiteite-die-globale-noorde-en-globale-suide/]
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttps://www.litnet.co.za/toegang-tot-navorsingsassistentskappe-aan-universiteite-die-globale-noorde-en-globale-suide/
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/27027
dc.description.abstractDie ontwikkeling van nagraadse studente as navorsers is wêreldwyd ’n belangrike doelwit in die hoëronderwyskonteks. Navorsingsleerruimtes soos navorsingskursusse, navorsingswerkswinkels en navorsingsassistentskappe kweek nagraadse studente as die toekomstige generasie navorsers soos wat hulle teoretiese en metodologiese kennis ontwikkel. Navorsingsassistentskappe bied praktiese geleenthede tot navorsingsopvoeding en die noodsaaklikheid daarvan om bekwame navorsers te ontwikkel word toenemend erken. Tog is daar ’n skaarste aan literatuur wat ondersoek instel na hoe instansies se praktyke en regulasies doktorale studente se toegang tot assistentskappe beïnvloed. Hierdie artikel is gebaseer op die skrywers se professionele ondervinding, informele gesprekke met kollegas, dokumentontledings en ’n omvattende oorsig van internasionale literatuur. Die skrywers ondersoek die praktyke en regulasies by hulle onderskeie universiteite in Kanada en Suid-Afrika, met die fokus op toegang van nagraadse studente tot navorsingsassistentskappe. Bevindinge maak dit duidelik dat soortgelyke uitdagings in albei lande se kontekste bestaan, en dat dit aangespreek moet word om gelyke en billike toegang te bevorder. ’n Meer inklusiewe benadering tot navorsingsassistentskappe kan lei tot ’n toename in die getal vaardige jong navorsers wat die vermoë het om tot die instelling se navorsingskapasiteit by te dra.
dc.language.isoother
dc.publisherLitNet
dc.subjectNovice researchers
dc.subjectpostgraduate students
dc.subjectresearch assistantships
dc.subjectresearch education
dc.subjectresearch training
dc.titleToegang tot navorsingsassistentskappe aan universiteite in die globale noorde en globale suide
dc.typeArticle
dc.contributor.researchID28734688 - Niemczyk, Ewelina Kinga
dc.contributor.researchID11803673 - Rossouw, Johannes Petrus


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record