Show simple item record

dc.contributor.advisorVan der Linde, G.P.L.
dc.contributor.authorDu Plooy, Andries Le Roux
dc.date.accessioned2017-07-20T07:32:46Z
dc.date.available2017-07-20T07:32:46Z
dc.date.issued1979
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/25171
dc.descriptionThM, PU vir CHO, 1979en_US
dc.description.abstractDie Woord van God openbaar aan ons duidelike beginsels oor die wese, gesag en karakter van die meerdere vergadering. In die tyd van die reformasie is daar onder leiding van die Woord en Gees op kerklike vergaderinge vergestalting aan die beginsels gegee in 'n kerkorde wat sedert 1571 tot 1618/19 ' n ontwikkelingsgeskiedenis ondergaan het . Dit het egter geblyk dat bepaalde standpunte sedert die tyd van die negentiende eeuse Kollegialisme groot verwarring en verskille veroorsaak het oor die vraag na die wese en gesag van die meerdere vergadering . In die lig van die Skrif, belydenis en kerkorde van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika is ons egter van oortuiging dat die meerdere vergadering in wese en samestelling 'n samekoms van meer kerke is. Verder het ons tot die oortuiging gekom dat die meerdere vergadering nie afgeleide gesag of selfstandige gesag het nie , maar dat dit in die eerste plek rus in die wil van God en dat die gesag van Christus self die enigste gesag en mag in die kerk en meerdere vergaderinge is. Hierdie gesag oefen Christus uit en Hy handhaaf dit deur sy Woord onder leiding van die Heilige Gees . Hy roep en bekwaam ook mense in die dienste om hierdie gesag en mag te bedien . Die meerdere vergadering het ook bepaalde kenmerke wat sy karakter op 'n besondere manier weerspieelen_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West University (South Africa) , Potchefstroom Campusen_US
dc.titleEkklésia en meerdere vergaderingeen_US
dc.typeThesisen_US
dc.description.thesistypeMastersen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record