dc.contributor.author | Coetzer, Wentzel C. | |
dc.date.accessioned | 2017-04-18T08:30:23Z | |
dc.date.available | 2017-04-18T08:30:23Z | |
dc.date.issued | 2015 | |
dc.identifier.citation | Coetzer, W.C. 2015. Pastorale begeleiding van kinders wat rou. In die Skriflig, 49(3):1–9. [http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i3.1886] | en_US |
dc.identifier.issn | 1018–6441 | |
dc.identifier.issn | 2305–0853 (Online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/21430 | |
dc.identifier.uri | http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i3.1886 | |
dc.description.abstract | Literature often refers to children as the so called forgotten
grievers. In the past, during deaths in a family, pastoral counselling was sometimes more focused
on the adults than on children. However, losses that are not processed during childhood will
have an impact on the rest of such a person’s life. In this article, the importance of children as
full members of the community of faith (also regarding their emotions) is emphasised. Aspects
such as the question on meaning, the protective and healing effect of spirituality and faith, and
the importance of a passage like Luke 18:15–17 with respect to smaller children are discussed.
The importance of the integration of spirituality and creative expressive techniques and
strategies are also explored. Examples of the latter techniques are discussed, while a number
of practical guidelines on religious issues for the guidance of the child who has experienced a
loss also receive attention. OPSOMMING: In die literatuur word dikwels na kinders as die sogenaamde ‘forgotten grievers’ verwys. Wat
pastorale berading betref is daar in die verlede tydens sterfgevalle in ’n gesin soms meer
op die volwassenes as op die kinders gefokus. Verliese wat egter nie tydens die kinderjare
verwerk word nie, het ’n impak op die res van so ’n persoon se lewe. In hierdie artikel
word die belangrikheid van kinders as volle lede van die geloofsgemeenskap (ook wat
hulle emosies betref) beklemtoon. Aspekte soos die sinvraag, die beskermende- en helende
effek van spiritualiteit en geloof, asook die belangrikheid van ’n Skrifgedeelte soos Lukas
18:15–17 met betrekking tot kleiner kinders kom vervolgens aan die orde. Die belangrikheid
van die integrering van spiritualiteit en kreatiewe, ekspressiewe tegnieke en strategieë word
ook uitgelig. Voorbeelde van laasgenoemde tegnieke word vervolgens aan die orde gestel
terwyl ’n aantal praktiese riglyne ten opsigte van geloofsaspekte ter begeleiding van die kind
wat ’n verlies ervaar het, ook daarna aandag geniet. | en_US |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | AOSIS | en_US |
dc.title | Pastorale begeleiding van kinders wat rou | en_US |
dc.type | Article | en_US |
dc.contributor.researchID | 13172697 - Coetzer, Wentzel Christoffel | |