NWU Institutional Repository

Die reg van werknemers om te staak tydens ontslag as gevolg van operasionele vereistes

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van Heerden, Jacobus Willem

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University

Abstract

Daar word daagliks werknemers ontslaan omdat hulle werkgewers hulle nie meer nodig het nie as gevolg van operasionele vereistes. Die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 19951 dwing werkgewers om 'n vasgestelde proses te volg om te verseker dat die belange van werknemers beskerm word. Die wysigings wat in 20022 aan die Wet aangebring is maak in artikel 189A voorsiening vir "n reg om te staak.3 Die Wet bepaal dat werkers onder bepaalde omstandighede mag staak sou hulle as gevolg van operasionele vereistes ontslag in die gesig staar.4 Dit is egter onduidelik onder watter omstandighede die werknemers hierdie reg kan uitoefen. Gevolglik rus daar 'n vraagteken oor die sinvolheid van die bepaling.

Description

Thesis (LL.M. (Labour Law))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2008.

Keywords

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By