Show simple item record

dc.contributor.authorSwanepoel, M.C.
dc.contributor.authorGoosen, M.
dc.date.accessioned2017-03-03T06:18:42Z
dc.date.available2017-03-03T06:18:42Z
dc.date.issued2015
dc.identifier.citationSwanepoel, M.C. & Goosen, M. 2015. Afrikaner identity formations in Willem Boshoff’s 32 000 Darling Little Nuisances (2003) and Jan van der Merwe’s Wag (2000). South African Journal of Art History, 30(2):1–16. [https://journals.co.za/content/sajah/30/2/EJC184203]en_US
dc.identifier.issn0258–3542
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/20660
dc.identifier.urihttps://journals.co.za/content/sajah/30/2/EJC184203
dc.description.abstractHierdie artikel ondersoek die wyses waarop die Suid-Afrikaanse konseptuele kunstenaars Willem Boshoff in 32 000 Darling Little Nuisances [32 000 Skattige Klein Lasposte] en Jan van der Merwe in Wag kompleksiteite van Afrikaneridentiteit aanspreek soos beïnvloed deur ongelyke magsverhoudinge gedurende die koloniale era van die land. Albei die installasies neem die Anglo- Boereoorlog [Tweede Vryheidsoorlog] (1899-1902) as sentrale vertrekpunt. Die teoretiese raamwerk vir die lees en interpretasies van die gekose installasies is postkoloniale kritiek op die wyses waarop kolonialisme en nasionalisme ontheemding [ontworteling], asook die soeke en herposisionering van identiteit beïnvloed het soos wat dit in die gekose kunsinstallasies uitgebeeld word. Ons argumenteer dat Van der Merwe en Boshoff verskillend omgaan met hul persoonlike, kollektiewe en historiese identiteitskwessies in die gekose kunsinstallasies deur die artistieke representasies van hul subjektiewe self. Hierdie representasies is inherent beïnvloed deur hulle persoonlike, sowel as kollektiewe en historiese herinneringe aan die verlede.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAHWGen_US
dc.subjectVan der Merween_US
dc.subjectBoshoffen_US
dc.subjectpostkoloniale kritieken_US
dc.subjectAfrikaners, identiteiten_US
dc.titleAfrikaner identity formations in Willem Boshoff’s 32 000 Darling Little Nuisances (2003) and Jan van der Merwe’s Wag (2000)en_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID20216483 - Goosen, Moya
dc.contributor.researchID10187464 - Swanepoel, Magritha Christiana


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record