NWU Institutional Repository

Afrikaner identity formations in Willem Boshoff’s 32 000 Darling Little Nuisances (2003) and Jan van der Merwe’s Wag (2000)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Swanepoel, M.C.
Goosen, M.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

AHWG

Abstract

Hierdie artikel ondersoek die wyses waarop die Suid-Afrikaanse konseptuele kunstenaars Willem Boshoff in 32 000 Darling Little Nuisances [32 000 Skattige Klein Lasposte] en Jan van der Merwe in Wag kompleksiteite van Afrikaneridentiteit aanspreek soos beïnvloed deur ongelyke magsverhoudinge gedurende die koloniale era van die land. Albei die installasies neem die Anglo- Boereoorlog [Tweede Vryheidsoorlog] (1899-1902) as sentrale vertrekpunt. Die teoretiese raamwerk vir die lees en interpretasies van die gekose installasies is postkoloniale kritiek op die wyses waarop kolonialisme en nasionalisme ontheemding [ontworteling], asook die soeke en herposisionering van identiteit beïnvloed het soos wat dit in die gekose kunsinstallasies uitgebeeld word. Ons argumenteer dat Van der Merwe en Boshoff verskillend omgaan met hul persoonlike, kollektiewe en historiese identiteitskwessies in die gekose kunsinstallasies deur die artistieke representasies van hul subjektiewe self. Hierdie representasies is inherent beïnvloed deur hulle persoonlike, sowel as kollektiewe en historiese herinneringe aan die verlede.

Description

Citation

Swanepoel, M.C. & Goosen, M. 2015. Afrikaner identity formations in Willem Boshoff’s 32 000 Darling Little Nuisances (2003) and Jan van der Merwe’s Wag (2000). South African Journal of Art History, 30(2):1–16. [https://journals.co.za/content/sajah/30/2/EJC184203]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By