Show simple item record

dc.contributor.authorStrauss, Danie
dc.date.accessioned2017-03-03T06:12:11Z
dc.date.available2017-03-03T06:12:11Z
dc.date.issued2015
dc.identifier.citationStrauss, D. 2015. Die nuwe bedreiging van samelewingsvryhede: 'n terugkeer tot Christen-vervolging? Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 55(3):422–436. [https://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n3a7]en_US
dc.identifier.issn0041–4751
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/20659
dc.identifier.urihttps://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n3a7
dc.description.abstractTen spyte van die ruimte wat deur verskillende Aktes van Menseregte vir persoonlike (en kollektiewe) vryhede geskep is, insluitende persoonlike akademiese vryheid en geloofsvryheid, het daar gedurende die afgelope paar dekades ontwikkelinge ingetree wat sterk aan totalitêre tendense herinner wat ook tydens die vroeë geskiedenis van die Christendom na vore getree het. Hierdie verwikkelinge is besig om opnuut die sinvolle onderskeiding tussen strukturele pluralisme en ’n pluralisme van oortuigings te ondergrawe. Die wyse waarop die openbare skole in die VSA immers tans, op die basis van die positivistiese postulaat van “objektief-neutrale” wetenskap, die Darwinistiese Ortodoksie in biologie-onderrig tot ’n dogma proklameer wat bo enige kritiek verhewe is, getuig inderdaad van ’n sonderlinge terugkeer tot die lank-agterhaalde vroeg-Middeleeuse era van Christen-vervolging, beliggaam in ’n vorm van wetenskaplike fascisme waarin akademiese vryheid, vryheid van spraak, vrye openbare meningsuiting en persoonlike geloofsvryheid op die altaar geplaas word. Na ’n vlugtige verwysing na die situasie in Nederland sluit die artikel af met vermelding van positiewe elemente in die nuwe Suid-Afrika van vandag. Tog belig ’n onlangse ervaring van die outeur van hierdie artikel die deurskemering van iets wat ’n kommerwekkende ooreenkoms toon met dit wat tans in Amerika in swang is (sien die Aanhangsel).en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherSuid-afrikaanse Akad vir Wetenskap En Kuns, Sekretarisen_US
dc.subjectGedifferensieerde samelewingen_US
dc.subjectsamelewingsvryhedeen_US
dc.subjectstrukturele differensiasieen_US
dc.subjectrigting-differensiasieen_US
dc.subjectstrukturele pluralismeen_US
dc.subjectigting-pluralismeen_US
dc.subjectoutonomieen_US
dc.subjectpersoonlike vryheiden_US
dc.subjectakademiese vryheiden_US
dc.subjectvryheid van spraaken_US
dc.subjectkompetensiesfeeren_US
dc.subjectregsgelykheiden_US
dc.titleDie nuwe bedreiging van samelewingsvryhede: ’n Terugkeer tot Christen-vervolging?en_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID12040568 - Strauss, Daniel Francois Malherbe


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record