Show simple item record

dc.contributor.authorJordaan, Adéle
dc.contributor.authorMeintjes, Zanétte
dc.date.accessioned2017-02-27T08:15:53Z
dc.date.available2017-02-27T08:15:53Z
dc.date.issued2015
dc.identifier.citationJordaan, A. & Meintjes, Z. 2015. Die gebruik van die metadiskoerskategorie “bewyse” as voorvereiste vir suksesvolle argumentatiewe skryfwerk op tersiêre vlak. Journal for language teaching (Saalt Journal for language teaching), 49(1):281–305. [http://dx.doi.org/10.4314/jlt.v49i1.11]en_US
dc.identifier.issn0259–9570
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/20568
dc.identifier.urihttp://dx.doi.org/10.4314/jlt.v49i1.11
dc.description.abstractHierdie artikel werp lig op die gebruik van Hyland (2004:139) se metadiskoerskategorie “bewyse” in eerstejaar-universiteitstudente se akademiese, argumentatiewe skryfwerk. ʼn Kwasi-eksperimentele navorsingsontwerp is gebruik ten einde kwantitatiewe data in te samel rakende die invloed wat ʼn intervensie sal hê op die deelnemers se gebruik van en verwysing na bronne volgens die Noordwes-Universiteit se amptelike verwysingstyl. Ten einde eties om te gaan met akademiese bronne, is dit belangrik dat studente reeds vroeg in hulle universiteitsloopbaan bewus gemaak behoort te word van die erkenning van bronne wat in tekste geraadpleeg word. ʼn Handontleding en vergelyking van twee korpora, bestaande uit 109 tekste elk (woordtotale van onderskeidelik 54 586 en 56 151), is gedoen. Daar is bevind dat, ten spyte van die beperkte hoeveelheid tyd wat aan die onderrig van die metadiskoerskategorie “bewyse” afgestaan is, dit wel ʼn positiewe invloed het op die erkenning van bronne en die korrekte verwysing daarna volgens die Harvardstyl.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherSouth African Association for Language Teaching (SAALT)en_US
dc.subjectMetadiskoersen_US
dc.subjectakademiese argumentasieen_US
dc.subjectplagiaaten_US
dc.subjectbewyseen_US
dc.subjectakademiese geletterdheiden_US
dc.subjecteerstejaar-universiteitstudenteen_US
dc.subjectkwasi-eksperimenten_US
dc.titleDie gebruik van die metadiskoerskategorie “bewyse” as voorvereiste vir suksesvolle argumentatiewe skryfwerk op tersiêre vlaken_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID20398786 - Jordaan, Adéle
dc.contributor.researchID13265369 - Meintjes, Zanette


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record