Show simple item record

dc.contributor.authorDu Pisani, Kobus
dc.date.accessioned2017-02-24T06:13:18Z
dc.date.available2017-02-24T06:13:18Z
dc.date.issued2015
dc.identifier.citationDu Pusani, K. 2015. Die “sluipmoordenaar”1 en die “patriot”: Hendrik van den Bergh, John Vorster, John Harris en die Johannesburgse stasiebom, 24 Julie 1964. Litnet Akademies, 12(2):149-171. [http://journals.co.za.nwulib.nwu.ac.za/content/litnet/12/2/EJC179632]en_US
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/20535
dc.identifier.urihttp://journals.co.za.nwulib.nwu.ac.za/content/litnet/12/2/EJC179632
dc.description.abstractTydens spitstyd op Vrydagmiddag 24 Julie 1964 het ’n bom by die Johannesburgse stasie ontplof. Een van die beseerdes, ’n bejaarde vrou, is dae later in die hospitaal dood. Die bomplanter, John Harris, is op die dag van die ontploffing gearresteer, voor die einde van 1964 verhoor, skuldig bevind aan moord en ter dood veroordeel. Sy appèl was onsuksesvol en hy is op 1 April 1965 gehang. Bewerings is oor die jare deur verskillende persone gemaak dat Hendrik van den Bergh, wat destyds die hoof van die veiligheidspolisie was, en John Vorster, wat die minister van justisie was, voor die ontploffing van die bom geweet het, maar niks gedoen het om dit te keer nie, en daarom medepligtiges was aan die misdaad waarvoor Harris tereggestel is. In hierdie artikel word historiese kritiek aangewend om te bewys dat die aantygings teen Van den Bergh en Vorster vals is. Die artikel demonstreer dat historici ’n verantwoordelikheid en plig het om die mynveld van historiese onwaarhede wat deur propagandiste vir en teen apartheid agtergelaat is, op te ruim.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherLitNeten_US
dc.subjectAfrican Resistance Movementen_US
dc.subjectanti-apartheidsveldtogen_US
dc.subjectHendrik van den Berghen_US
dc.subjecthistoriese kritieken_US
dc.subjectHugh Lewinen_US
dc.subjectJohn Harrisen_US
dc.subjectJohn Vorsteren_US
dc.subjectpropagandaen_US
dc.subjectsabotasieen_US
dc.subjectstasiebomen_US
dc.subjectwaarheiden_US
dc.titleDie “sluipmoordenaar”1 en die “patriot”: Hendrik van den Bergh, John Vorster, John Harris en die Johannesburgse stasiebom, 24 Julie 1964en_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID10187987 - Du Pisani, Jacobus Adriaan


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record