dc.contributor.author | Coletto, Renato | |
dc.date.accessioned | 2017-02-23T09:24:29Z | |
dc.date.available | 2017-02-23T09:24:29Z | |
dc.date.issued | 2015 | |
dc.identifier.citation | Coletto, R. 2015. Lydia Jaeger and Herman Dooyeweerd: dialogues on the foundations of Christian scholarship. Koers: Bulleting for Christian scholarship, 80(2):1-10. [http://dx.doi.org/10.19108/KOERS.80.2.2223] | en_US |
dc.identifier.issn | 0023-270X | |
dc.identifier.issn | 2304-8557 (Online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/20515 | |
dc.identifier.uri | http://dx.doi.org/10.19108/KOERS.80.2.2223 | |
dc.description.abstract | Hierdie artikel is ‘n inleiding in, en bespreking van Lydia Jaeger se dialoog met, en kritiese
evaluering van enkele aspekte van Dooyeweerd se filosofie. Jeager evalueer Dooyeweer se
verwerping van die ‘Logos-spekulasie’ en sy definisies van waarheid vanuit haar krities-realistiese
posisie. Omdat hy van die christelik epistemologiese tradisie afwyk, laasgenoemde verwysende
na die ‘korrespondensie tussen denke en realiteit’, argumenteer Jaeger dat hy nie daarin slaag
om subjek en objek genoegsaam met mekaar te verbind nie. Ek argumenteer dat Dooyeweerd
se epistemologie subjek en objek deeglik met mekaar verweef deur middel van die wetsorde. Ek
bespreek ook Jaeger se bewerings dat, in sy filosofie, Dooyeweerd nie genoegsaam gebruik maak
van bybelse bronne nie en dat hy geneig is tot idealisme. Ek suggereer dat Jaeger se bewerings
herbedink behoort te word en dat ‘n meer positiewe benadering tot Reformatoriese filosofie nuwe
weë ook vir haar eie navorsing kan oopmaak. | en_US |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | AOSIS | en_US |
dc.subject | Christelike filosofie | en_US |
dc.subject | Lydia Jaeger | en_US |
dc.subject | Herman Dooyeweerd | en_US |
dc.subject | Kritiese realisme | en_US |
dc.subject | Logosleer/-spekulasie | en_US |
dc.subject | Korrespondensie waarheidsteorie | en_US |
dc.subject | Reformatoriese en Skolastiese benaderings tot die filosofie | en_US |
dc.title | Lydia Jaeger and Herman Dooyeweerd: dialogues on the foundations of Christian scholarship | en_US |
dc.type | Article | en_US |
dc.contributor.researchID | 11659149 - Coletto, Renato | |