• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Humanities
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Humanities
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Lydia Jaeger and Herman Dooyeweerd: dialogues on the foundations of Christian scholarship

    Thumbnail
    View/Open
    2015Lydia_Jaeger.pdf (115.2Kb)
    Date
    2015
    Author
    Coletto, Renato
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Hierdie artikel is ‘n inleiding in, en bespreking van Lydia Jaeger se dialoog met, en kritiese evaluering van enkele aspekte van Dooyeweerd se filosofie. Jeager evalueer Dooyeweer se verwerping van die ‘Logos-spekulasie’ en sy definisies van waarheid vanuit haar krities-realistiese posisie. Omdat hy van die christelik epistemologiese tradisie afwyk, laasgenoemde verwysende na die ‘korrespondensie tussen denke en realiteit’, argumenteer Jaeger dat hy nie daarin slaag om subjek en objek genoegsaam met mekaar te verbind nie. Ek argumenteer dat Dooyeweerd se epistemologie subjek en objek deeglik met mekaar verweef deur middel van die wetsorde. Ek bespreek ook Jaeger se bewerings dat, in sy filosofie, Dooyeweerd nie genoegsaam gebruik maak van bybelse bronne nie en dat hy geneig is tot idealisme. Ek suggereer dat Jaeger se bewerings herbedink behoort te word en dat ‘n meer positiewe benadering tot Reformatoriese filosofie nuwe weë ook vir haar eie navorsing kan oopmaak.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/20515
    http://dx.doi.org/10.19108/KOERS.80.2.2223
    Collections
    • Faculty of Humanities [2042]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV