Show simple item record

dc.contributor.authorDu Toit, Sarel Francois
dc.date.accessioned2017-02-13T09:58:47Z
dc.date.available2017-02-13T09:58:47Z
dc.date.issued2014
dc.identifier.citationDu Toit, S.F. 2014. Die kwynende belang van die begrip "wettige betaalmiddel" binne 'n vinnig veranderende betalingslandskap : aantekeninge. Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg, 4:805-816. [http://hdl.handle.net/10520/EJC159991]en_US
dc.identifier.issn0257-7747
dc.identifier.issn1996-2207(online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/20302
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10520/EJC159991
dc.description.abstractDie einde van die kontantera in Suid-Afrika is moontlik nog nie heeltemal so naby as wat dikwels aangekondig word nie: "to paraphrase Mark Twain, reports of the demise of cash are greatly exaggerated" (Williams "2012 Annual report essay: Cash is dead! Long live cash!" www.frbsf.org/our-district/about/annual-report/annual-report-2012/2012-annual-report-essay-cash-is-dead-long-live-cash (28-07-2014)). Die New York Times het vroeër vanjaar 'n kort artikel gepubliseer met die opskrif: "Checks are expendable, but in legal tender we trust" (Corkery 4-02-2014 F12), waarin onder meer aangedui word dat meer Amerikaanse banknote tans deur die finansiële stelsel vloei as op enige ander tyd in die onlangse geskiedenis. Die tjek is dus ontbeerlik - maar nog nie heeltemal dood nie (vgl ook Leibbrandt Why Americans Still Write Cheques: Network Technologies in a World with Borders (2004)) - terwyl die blywende vertroue in kontant nie onderskat moet word nie. Tog het een van die groot Suid-Afrikaanse banke aan die einde van verlede jaar berig dat maandelikse kaartbetalings en verskillende vorme van elektroniese fondsoordragte kontantonttrekkings by OTM'e met R800 miljoen oorskry het ("Card payments overtake cash: FNB" http://businesstech.co.za/news/banking/48841/card-payments-overtake-cash-fnb (4-11-2013))en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherJutaen_US
dc.titleDie kwynende belang van die begrip "wettige betaalmiddel" binne 'n vinnig veranderende betalingslandskap : aantekeningeen_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID24312665 - Du Toit, Sarel Francois


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record