• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Law
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Research Output
    • Faculty of Law
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Die kwynende belang van die begrip "wettige betaalmiddel" binne 'n vinnig veranderende betalingslandskap : aantekeninge

    Thumbnail
    Date
    2014
    Author
    Du Toit, Sarel Francois
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die einde van die kontantera in Suid-Afrika is moontlik nog nie heeltemal so naby as wat dikwels aangekondig word nie: "to paraphrase Mark Twain, reports of the demise of cash are greatly exaggerated" (Williams "2012 Annual report essay: Cash is dead! Long live cash!" www.frbsf.org/our-district/about/annual-report/annual-report-2012/2012-annual-report-essay-cash-is-dead-long-live-cash (28-07-2014)). Die New York Times het vroeër vanjaar 'n kort artikel gepubliseer met die opskrif: "Checks are expendable, but in legal tender we trust" (Corkery 4-02-2014 F12), waarin onder meer aangedui word dat meer Amerikaanse banknote tans deur die finansiële stelsel vloei as op enige ander tyd in die onlangse geskiedenis. Die tjek is dus ontbeerlik - maar nog nie heeltemal dood nie (vgl ook Leibbrandt Why Americans Still Write Cheques: Network Technologies in a World with Borders (2004)) - terwyl die blywende vertroue in kontant nie onderskat moet word nie. Tog het een van die groot Suid-Afrikaanse banke aan die einde van verlede jaar berig dat maandelikse kaartbetalings en verskillende vorme van elektroniese fondsoordragte kontantonttrekkings by OTM'e met R800 miljoen oorskry het ("Card payments overtake cash: FNB" http://businesstech.co.za/news/banking/48841/card-payments-overtake-cash-fnb (4-11-2013))
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/20302
    http://hdl.handle.net/10520/EJC159991
    Collections
    • Faculty of Law [388]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV