Grammaties-historiese eksegese: quid est et quo vadis?
Abstract
This article investigates the grammatical-historical method of
biblical interpretation. The aim is to indicate certain problems in
the approach through critical investigation and to make suggestions
regarding changes to this method. Emphasis is placed
on the historical- and reader-focused aspects related to reading
an ancient biblical text. The development of the grammaticalhistorical
method is placed against the backdrop of the development
of biblical interpretation in general. Lastly, suggestions
are made on how the results of the historical-Jesus research
can contribute to responsible exegesis.
Hierdie artikel neem die grammaties-historiese metode van
Bybelverklaring onder die loep. Die doel is om by wyse van
kritiese ondersoek, bepaalde leemtes in die benadering uit te
wys en voorstelle te maak met betrekking tot die aanpassing
van hierdie metode. Klem word veral gelê op die histories- en
leser-gefokusde aspekte wat by die lees van ’n antieke Bybelteks
ter sake is. Die ontwikkeling van die grammaties-historiese
metode word teen die agtergrond van die ontwikkeling van
Bybelverklaring in die algemeen geplaas. Laastens word voorgestel
hoe resultate van ondersoeke na die historiese Jesus ’n
bydrae tot verantwoorde eksegese kan maak
URI
http://hdl.handle.net/10394/17928http://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/16
doi: 10.4102/ids.v45i2/3.16
Collections
- Faculty of Humanities [2042]