• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • Vir die Musiekleier
    • Vir die Musiekleier: 2014 Jaargang 34
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • Vir die Musiekleier
    • Vir die Musiekleier: 2014 Jaargang 34
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Gospel Hymnody: a living chronicle of suffering and hope - or promiscuous evangelical hustle?

    Thumbnail
    View/Open
    VdM_34(2014)6_Viljoen_M.pdf (206.1Kb)
    Date
    2014
    Author
    Viljoen, Martina
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die doel van hierdie artikel is om die historiese ontwikkeling van gospelmusiek na te gaan aan die hand van die vraag of huidige gekommersialiseerde vorme daarvan steeds die godsdienstige oorsprong en ekspressiewe krag van die historiese model huldig. ‘n Aantal “spirituals” en gospel liedere word aan die hand van metafoor-analise ontleed, waarby die benadering steun op Peter Jackson (2006) se argument dat die metaforiese neerslag van “gebaar” in godsdienstige diskoers op ‘n diepgaande wyse by konstrukte van kulturele oordrag en historiese geheue betrokke is. Die fenomeen van lofprysingsmusiek word kortliks bespreek as invloedryke verskynsel binne Suid- Afrikaanse denominasies waar dit algemeen as “gospelmusiek” bekend staan. Daar word bevind dat hedendaagse gekommersialiseerde vorme die aard van gospelmusiek radikaal verander het, maar dat dit steeds as outentieke uitdrukkings van geloof gesien kan word. Nietemin is die sosiale appèl van historiese swart gospelmusiek nie in hedendaagse gekommersialiseerde voorbeelde aanwesig nie, en sluit die laasgenoemde eerder by die sentimente van “wit” gospelhimnodie aan. Onlangse voorbeelde van gospelkletsrym weerspieël egter onverstaanbaarheid en godsdienstige onsekerheid as tekens van die postmoderne tydsgees. As eietydse manifestasies van hedendaagse religieuse introspeksie, fokus hierdie voorbeelde op die soeke van die individu eerder as op kollektiewe aanbidding.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/17466
    Collections
    • Vir die Musiekleier: 2014 Jaargang 34 [10]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV