dc.contributor.author | Du Toit, Andrea | |
dc.contributor.author | Strydom, Herman | |
dc.date.accessioned | 2016-05-19T11:46:28Z | |
dc.date.available | 2016-05-19T11:46:28Z | |
dc.date.issued | 2012 | |
dc.identifier.citation | Du Toit, A. & Strydom, H. 2012. Psigososiale behoeftes van adolessente dogters met selfmoordneigings. Social work/Maatskaplike werk, 48(4):486-504. [http://socialwork.journals.ac.za/pub/about] | en_US |
dc.identifier.issn | 0037-8054 | |
dc.identifier.issn | 2372-7198 (Online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/17358 | |
dc.identifier.uri | http://dx.doi.org/10.15270/48-4-29 | |
dc.identifier.uri | http://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/29 | |
dc.description.abstract | Adolessente dogters wat vir die eerste keer ʼn selfmoordpoging aanwend, loop die risiko om met die tweede poging daarin te slaag. Selfmoordpogings word toegeskryf aan ʼn verskeidenheid omstandighede en gebeure wat ʼn persoon kwesbaar maak vir selfmoord. Hierdie stelling is al deur verskeie studies as waar bewys, maar die vraag bly egter wat die oorhoofse psigososiale behoeftes van hierdie dogters is. Met die uiteindelike fokus op selfmoord-voorkoming deur middel van lewensbegeleiding as hulpverleningstrategie in maatskaplike werk, het die navorser kwalitatiewe verkenning onder ʼn spesifieke groep adolessente dogters onderneem | en_US |
dc.language.iso | other | en_US |
dc.publisher | Stellenbosch University | en_US |
dc.title | Psigososiale behoeftes van adolessente dogters met selfmoordneigings | en_US |
dc.type | Article | en_US |
dc.contributor.researchID | 10180761 - Strydom, Hermanus | |