Show simple item record

dc.contributor.authorBreed, Douw Gerbrand, (1952-)
dc.contributor.authorJordaan, Gert Johannes Cornelis, (1951-)
dc.contributor.authorVan Rensburg, Fika J., (1951-)
dc.contributor.authorKruger, Braam
dc.date.accessioned2016-01-15T08:31:46Z
dc.date.available2016-01-15T08:31:46Z
dc.date.issued2008
dc.identifier.isbn9780869551769
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/15873
dc.description.abstractDie aanpak van die boek is die volgende: Eerstens word tersaaklike kerkregtelike aspekte asook 'n historiese oorsig oor die problematiek aan die orde gestel (Hoofstuk 1 ); daarna word die Skrifbeskoulike vertrekpunte (Hoofstuk 2), asook die hermeneutiese vertrekpunte (Hoofstuk 3) gestel en beredeneer. In Hoofstuk 4 word die eksegese en hermeneuse wat hierdie boek aanbied, verduidelik en word die beginsels vir die beoordeling van die eksegese en hermeneuse genoem en verduidelik. Hoofstuk 5 bied 'n opsomming van die relevante Skrifgegewens uit die Ou-Testamentiese Skrifdele en Hoofstuk 6 gee 'n oorsig oor gegewens in verband met die vrou volgens die Evangelies. In Hoofstukke 7 - 15 word agtereenvolgens gefokusde eksegese en hermeneuse gebied van die volgende perikope uit die Nuwe Testament: Efesiers 5:21- 33, 1 Petrus 3:1-7, Galasiers 3:26-29, 1 Korintiers 11:2-16, 14:26-40, 1 Timoteus 2:8- 15, 3:1-16, 5:3-16, en Romeine 16:1-2. Hoofstuk 16 bevat die gevolgtrekkings en die finale hoofstuk, Hoofstuk 17, formuleer die moontlike implikasies van die studie vir die GKSA en maak aanbevelings vir die hantering van geslagtelikheid in die GKSA. Ons het ervaar hoe die leiding van die Gees gelowiges by mekaar uitbring, sodat sekere verskille uit die weg geruim kon word, en ander verskille broederlik met mekaar deurgepraat kon word. Ons vertrou dat die boek wat uit hierdie arbeid na vore gekom het, vir gelowiges inligting oor die onderwerp sal gee, hulle sal lei in hulle denke en uiteindelik op hierdie wyse vir die kerke tot groat diens en seen sal wees.
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom Teologiese Publikasiesen_US
dc.subjectWomen in the Reformed Churchen_US
dc.subjectSouth Africaen_US
dc.subjectVroue in die Gereformeerde Kerken_US
dc.subjectSuid-Afrikaen_US
dc.subjectOrdination of womenen_US
dc.subjectSouth Africaen_US
dc.subjectReformed Churchen_US
dc.subjectVroue in kerklike ampteen_US
dc.subjectSuid-Afrikaen_US
dc.subjectGereformeerde Kerken_US
dc.subjectSex roleen_US
dc.subjectBiblical teachingen_US
dc.subjectGeslagsrolen_US
dc.subjectBybelse leringen_US
dc.titleManlik en vroulik in die kerk : geslagtigheid en die besondere dienste / Douw G. Breed, Fika J. van Rensburg, Gert J.C. Jordaan ; in opdrag van die Gereformeerde Teologiese Vereniging met die medewerking van Braam Krugeren_US
dc.typeBooken_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record